Media24 Magazines
Service
Ek ontvang sedert middel November geen ontvang en bel elke week geen joy. Ek is fed up. Die pa sou my verlede week terugbel maar nog niks. Wat help dit rk betaal elke maand maar as ek n Huisgenoot wil he moet ek dit by kafee gaan koop. ...