Momentum Short-Term Insurance
Kompliment aan Jean-Marie Louw van Globalzone Bfn
Goeie dag, Hiermee wil ek net vir Jamie bedank vir haar puik diens! Dit is lekker om haar as ons konsultant te h? en saam met haar te werk! Dankie dat jy altyd bereidwillig is om te help en vir ons kwotasies wat altyd so spoedig by ons uitkom! Jy is 'n staatmaker! ...