Mtn
HOE moet ek my selfoon blok as JULLE nie jul fone

Telecommunications

Op Donderdag oggend om 03:42 (Menseregte dag) was ek op gunpoint beroof van verskeie hoe waarde goedere - insluitende my MTN BlackBerry Toerch. Toe ek gister oggend om 07:53 vir MTN skakel op 083173 om my foon te blok toe word ek ges? dat ek oor 7 minute moet terug skakel omdat daardie afdeling eers om 08:00 oop maak. Mens sou verwag dat MTN 24/7 gereed sal sit om jou te help om jou foon te blok voordat duur oorseese oproepe gemaak sal word? Ek kry toe nie weer kans vir die res van die dag om terug te skakel nie en probeer vanoggend weer om 09:25 - maar word verwys na 0831808. Eers bly die stelse net se dat daar nie so 'n nommer bestaan op die MTN netwerk nie - na 3 of 4 herhaalde pogings om die nommer KORREK in te sluitel. Eers nadat ek weer terug geskakel het het die stelsel my foon nommer herken en toe ek vra om met 'n konsultant te praat kry toe net 'n baie lang beep geluid. Toe skakel ek weer en weer kry ek niet die lang beep geluid. Hoe moet ek nou my foon laat blok as ek nie deur kan kom na julle toe nie?
Die diens STINK om die munste te se.


Company: Mtn
Country: South Africa
City: HOOFKANTOOR
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Nedbank
Ek doen mos die moeite om te skakel

Autopage
TAKES TOO LONG FOR DECIDING NOT TO REPAIR

Discovery Health
Ek wag NOG STEEDS!!!

Homemark
Bel terug

Vodacom
Gekraakte Sam siii skerm

Markham
BLACKBERRY AANKOPE

Vodacom
Physical damage

Mustang Marketing
Swakste van swak

Vodacom
Swak Diens

First National Bank
NIEMAND ANTWOORD DIE FONE NIE