Nedbank
Ek doen mos die moeite om te skakel

Business & Finance

Eerstens kom mens net nie deur na die nommer wat gegee word as kontak nr nie. Dan moet jy jouself help dmv jou touch tone foon. Dit help niks om te vra om deur geskakel te word na die skakelbord nie. Mens bly net in 'n loop en die stelsel mors net jou tyd en foon geld. Dan bel mens maar weer en word deur geskakel na die call centre - word weereens afgesny. Bel weer. Kom deur na 'n vrou wat jou baie duidelik vertel dat sy onder toesig werk en dat die oproepe opgeneem word. Ek gee haar die kleim nommer en vertel haar dat ek navraag doem om uit te vind of hulle my kleim vorms ontvang het. Sy se toe dat ek dit nie vir Tineal moes terug stuur nie maar na die email op die vorms. Ek vra haar toe wat daardie email adres is synde ek die vorms reeds terug gehandig het en of sy dit asb vir my sal gee. Eers word daar hard gesug en mens kan hoor hoe sy haar oe rol en dan begin sy dit vir my gee maar halfpad deur druk die vrou die foon dood. Ek gaan beslis NIE WEER BEL NIE want ek het nie tyd vir 'n stelsel wat mens rond jaag na niks nie en ook nie vir telefoniese konsultante wat ONGESKIK is nie.
As ek hier kon mag vloe k dan sou ek maar mens word mos gedreig as mens jou emosies hier wil uitdruk


Company: Nedbank
Country: South Africa
City: DIGICALL CALL CENTRE
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Mtn
HOE moet ek my selfoon blok as JULLE nie jul fone

Telesure Group Services
B.J.Kidson

Discovery Health
Ek wag NOG STEEDS!!!

First National Bank
WAAR IS MY MAAND STATE???

MBD Attorneys
WOEDEND oor verjaarde eis

Mccarthy
My ingeruilde voertuig nie van my naam af nie

Impak Education
No books, No feed back, No answer at call centre

Nedbank
BUILDING CLAIM

Vodacom
Vodacom

Auto And General
MOENIE ONGESKIK WEES MET MY NIE