Vodacom
Gekraakte Sam siii skerm

Telecommunications

Handig selfoon in 9Jan2013. Skakel self 15Jan nadat nog geen kwotasie ontvang het nie. Kan my nie antwoord gee nie want dit was 5:24 en diens sentrum sluit 5:00. Persoon gee my toe no sodat ek self kan skakel. Skakel diens sentrum in Polokwane 16Jan 8:59 waarna hulle my inlig dat selfoon terug gestuur is na winkel omdat daar geen reaksie was op kwotasie wat gelewer is op 10Jan per e-pos. Skakel winkel 9:02 Hulle vra dat ek terug skakel later om eers uit te vind wat aangaan. Skakel terug 9:40 waar hulle s? dat die selfoon nie by hulle terug is nie ek dat hulle nie kwotasie ontvang het nie. Gaan besoek winkel 17de om 4:30 dalk is my selfoon terug of my kwotasie is ontdek. Die personeel was baie onwillig om my te help. Hulle het nie poging aangewend om 'n plan te maak om te probeer uitvind wat het gebeur nie. Aangesien hulle uitgevind het die vorige dag dat my selfoon wel "op pad terug is" na hulle. Nadat ek vrae vra dat hulle in kwotasie leer gaan kyk of weer op rekenaar wat kwotasie ontvang om te sien wat koste sal wees, het sal begin bel na diens sentrum, maar is toe baie vinnig ingelig deur ander personeel dat dit nou 4:58 is en dus weer nie kon bel. Sekerdien geen oproep of sms


Company: Vodacom
Country: South Africa
City: Makhado crossings
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Cellucity
Waiting foreve

Mtn
Swak Diens

Hyundai South Africa
CD playe

Alexander Forbes Insurance
PATETIESE DIENS

Beares
Vegas sleeper bank gekoop - 2012/05/29

Wesbank
Geen diens en onwettige ekstra kostes?!

First National Bank
IPAD rek agterstallig

Mustang Marketing
Kanselasie van kontrak

Mahindra SA
SWAK DIENS NA AANKOOP VAN NUWE VORTUIG!