Markham
BLACKBERRY AANKOPE

Shops, Products, Services

Ek het 'n selfoon by Markhams gekoop 'n tyd gelede. Hierdie foon het probleme gegee van die begin af. Ek het met die winkel gekomminikeer daaroor en ek moes eers 'n leenfoon iewers in die hande kry voor ek die Backberry kon ingee sodat hulle dit kan terugstuur. Hulle het dit toe ingestuur en na 3 weke het ek dit terug ontvang, maar die probleem is nog altyd dieselfde. Ek het nie nog 'n foon nie. Moet nou weer die Blackberry teruggee sodat hulle dit kan wegstuur vir herstel. My klagte en vraag is? Ek het dit gekoop, hoekom moet ek verontrief word om sonder 'n foon te wees. As jy 'n foon by 'n winkel koop, verwag jy dat dit 'n nuwe foon is wat regt is. Hoekom moet dit herstel word? Ek het dit nie gebreek nie en as jy 'n foon by 'n winkel koop, verwag jy om 'n foon te kry wat reg is, nie foutief is nie. As dit foutief is, moet dit vervang word met, 'n foon wat nie propleme gee nie. Ek verwag dat hulle my moet vergoed vir my ongerief. Baie dankie


Company: Markham
Country: South Africa
City: SWELLENDAM
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Vodacom
Kontrak, foon al 3 x ingestuur in 6maande

Mtn
Replacement of phone

Vodacom
Nokia 206

Markham
Selfoon aankope en herstel

Vodacom
Lackberry 9320 3rd time no luck

Telkom
Blackberry guaranteee

Vodacom
Swak Diens

Vodacom T/a Jescom Technology (pty) Ltd
BlackBerry 9320

Vodacom
SLEGSTE KLOMP MENSE