Mtn
2 Weke vir Unblacklist

Telecommunications

Ek het my foon ingevat om ge unblacklist te word omdat ek die foon terug gekry het. In die tak op Schweizer Reneke het my foon 'n week gele voor ek dit gaan haal het met die hoop dat dit oop is.

Tot my verbasing was die foon nogsteeds nie oop nie. daar is al 2 keer fakse gestuur aan die call centre om dit oop te maak en nog, n week later is dit nie gedoen nie.

As mens die call centre bel om dit op te volg se hulle net hulle kom terug maar hulle bel nooit terug nie. en NIKS word gedoen om die saak af te handel nie.


Company: Mtn
Country: South Africa
City: Call centre
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Beares
Foon kom terug met merke

American Swiss
Slegte/Geen diens

Nashua Mobile
Skelm!!

Vodacom
Swak diens van Vodacom

Vodacom
Phone not working

Chatz Cellular
Ongeskik, swak diens en verskaf foon wat stukkend

Vodacom
Physical damage

Mtn
Poor Services

Vodacom
SLEGSTE KLOMP MENSE

Autopage
Klagte