Autopage
Klagte

Telecommunications

Ek is Petra Kotze het so 4 maande terug my cell foon kontrak verander vanaf MTN na Cell C, oor die aanloklike 99c per min. Ek is n eiendomsagent so my foon is my werk van dag 1 het ek nog net problem ondervind, ek het seker 3 keer n week die autopage besoek oor my problem gevra asb ek wil net weet terug gaan na MTN, niemand kan my help nie na soveel e-mail van autopage na hulle hoofkantoor, ek het het ook verskeie oproepe gedoen na die hoofkantoor baie beloftes maar niemand kom eers terug na n mens toe nie. Probleme wat ek ondervind my lugtyd is al by die 18 van elke maand klaar, maar dan die vlg maand dan kry ek sommer 200 min ekstra, syn is baie sleg kan soms nie eers hoor oor die foon nie, mense sukkel om my in die hande te kry, bbm en e-mail sukkel om deur te kom en gaan, en ek kan glad nie n 086 nr skakel van my foon af nie, reeds 2 simkaarte ontvang omdat hulle gedink het dit is waar die problem le. Ek het n maand terug n klagte na Beeld gestuur en tot vandag toe nog nooit eers weer iets van hulle gehoor nie. Ek is so raadop ek weet nie meer waste kant toe nie, HELP ASB!!!


Company: Autopage
Country: South Africa
City: Mall at carnival
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Vodacom
Nokia 206

Nashua Mobile
Nashua mobile is useless!!

American Swiss
Slegte/Geen diens

Nashua Mobile
Swak diens!!!

Vodacom
SLEGSTE KLOMP MENSE

Vodacom
Physical damage

Nashua Mobile
Skelm!!

Autopage
No Sevice

Multichoice
Belowe om terug te bel wag nou al 2 weke

Vodacom
Swak Diens