Vodacom
SLEGSTE KLOMP MENSE

Telecommunications

Laas jaar het ek na een van die takke in Pretoria gegaan om 'n kontrak uit te neem vir my pa. Dit het die tak bietjie minder as 'n maand gevat om die foon vir my te kry. Wonderlik van die een baklei na die ander het ek die foon.

So 2 maande later begin die foon my pa probleme gee, die dorp waar hulle bly kan/wil hom nie help om die foon in te stuur nie, hy moet na 'n ander dorp toe gaan en die foon daar is boek en weg stuur. Die plek is so 400km van hulle af. Maar is so gedoen.

Mens sal dink nou is dit ook die einde van die probleem maar nee dit gaan aan.

September het die foon dieselfde probleem gegee - ek bel toe Vodacom self en vra wat om te doen en verduidelik die situasie. Weereens neem niemand kennis van die afstand wat gery moet word om die foon in te gee nie.

Desember het ek af gery na my ouers toe, die foon gevat en self kom ingee in Pretoria. Weer na weke se wag die foon terug gekry die water digte seel op die foon was gebreuk en het weet met die selfde fout aangegaan.

Feb het ek weer emails aangestuur en tot vandag toe het NIEMAND terug gekom na my toe nie,

VODACOM is regte die swakste my kliente diens. Great om jou geld te vat swak met diens!!


Company: Vodacom
Country: South Africa
City: PRETORIA
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Vodacom
Physical damage

Vodacom
Nokia 206

Chatz Cellular
Ongeskik, swak diens en verskaf foon wat stukkend

Vodacom
Swak Diens

American Swiss
Slegte/Geen diens

Nashua Mobile
Swak diens!!!

Nashua Mobile
Skelm!!

Vodacom
Swak diens mbt herstel van Blackberry 9300

Vodacom
Kontrak, foon al 3 x ingestuur in 6maande

Vodacom
Phone not working