Beares
Foon kom terug met merke

Shops, Products, Services

Ek het 'n mikrogolf en 'n selfoon gekoop. na 7 dae is my mikroglof terug by beares omdat hy nie wil werk nie. 2 weke later het ek my mikrogolf terug, terwyl ek wag vir my mikrogolf moes ek ook wag vir my fone want hulle hou dit nie in voorraad aan nie.

na 8 dae is my foon terug na beares toe want hy wil nie laai nie. na 'n week is my foon terug en hy wil nog steeds nie laai nie en hy het chip en merke op wat hy nie op gehad het toe ek hom in stuur nie.

As jy die bestuurder bel is hy partykeer tot 4 keer per dag uit op lunch en as hy by die werk is, bel hy net nooit terug nie. Uit desperaatheid uit het ek die area bestuurer gebel wat my mooi laat verstaan het dit is nie sy plig om vir my 'n foon te leen terwyl hulle my foon reg maak nie. en sprake van 'n nuwe foon val op dowe ore.

Ek wil nie die nuwe foon vir 'n 2de keer terug stuur en betaal vir 'n ding wat meer by beares le as wat ek dit gebruik nie.

As jy vra wat gaan hulle doen dan se hulle ons bel jou terug - wat net mooi nooit is nie.


Company: Beares
Country: South Africa
City: Schweizer - Reneke
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Vodacom
Physical damage

Mtn
2 Weke vir Unblacklist

Chatz Cellular
Ongeskik, swak diens en verskaf foon wat stukkend

Vodacom
Nokia 206

American Swiss
Slegte/Geen diens

Nashua Mobile
Swak diens!!!

Nashua Mobile
Skelm!!

Vodacom
Kontrak, foon al 3 x ingestuur in 6maande

Mtn
Poor Services

8ta / Telkom Mobile
Moet nooit n 8ta kontrak uitneem nie!!! SWAK