Vodacom
Phone not working

Telecommunications

My selfoon vries en slaan af dan moet j alles uit haal en aan sit net dat die foon weer vries. Ek het die foon al 7 keer terug gevat net om te hoor alles is reg die foon makeer niks en dat dit my memorie kaart is wat stukkend is. Snaaks genoeg die memorie kaart is uit die foon uit en die foon maak dieselle. Hoop iemand kan my help want ek gaan vandag die foon voor hulle gaan gooi met die media by my om te sien wat se swak diens kry ek.


Company: Vodacom
Country: South Africa
City: Kimberley new park
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Chatz Cellular
Ongeskik, swak diens en verskaf foon wat stukkend

Vodacom
Nokia 206

Vodacom
Swak Diens

Vodacom
Physical damage

Vodacom
SLEGSTE KLOMP MENSE

Vodacom
Swak diens van Vodacom

Mtn
2 Weke vir Unblacklist

Nashua Mobile
Skelm!!

Vodacom
Oken phone

Mtn
SWAK DIENS - GEEN TERUGVOER