Mtn
Poor Services

Telecommunications

Ek het n galaxy S4 Samsung by MTB op kontrak uitgehaal. Ek het gaan draf en die foon was in my sak. (Ek het die foon net 2weke gehad) Die foon het water skade opgedoen van die sweet. MTN het my nooit ingelig dat die foon gedek is teen waterskade. EK het op die internet gaan soek vir inligting en gelees dat ek die foon in rys en skoon alkohol moet sit. MTN het my nie registreer vir water skade nie. Ek het toe later navraag gedoen vir my kontrak by Oudtshoorn tak maar omdat hulle nie die Samsung in voorraad gehad het nie kon ek een in Wellington kry. Wat ek wel onrvang het in Wellington. Die foon was toe nerens op rekenaar en bewyse dat ekditontvang het nie. My maandelikse paaiement was toe nog op die ou paaiement. Ek was eerlik en gese ek hetdiefoon ontvang maar het waterskade van sweet. Hulle het gese hulle stuur die foon weg en sal hom vervang. Toe hy terugkom se hulle nee hulle kan nie. Ek het Rikie die Streeks verteenwoordiger gebel. Sy sou die saak ondersoek. Sy het nooit terug gekom na my toe nie en Oudtshoorn laat weet hulle gaan hom nie vervang. Ek sit nou met n 2 jaar kontrak sonder n foon. Ek het ook eerlik na die tyd my kontrak geteken.


Company: Mtn
Country: South Africa
City: Oudtshoorn
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Mtn
Replacement of phone

Vodacom
Physical damage

Beares
Foon kom terug met merke

Nashua Mobile
Swak diens!!!

Mtn
SWAK DIENS - GEEN TERUGVOER

Autopage
Cellphone

Mtn
Moeg vir MTN se verskonings

Nashua Mobile
Skelm!!

Vodacom
SLEGSTE KLOMP MENSE

Vodacom
Nokia 206