American Swiss
Slegte/Geen diens

Shops, Products, Services

Goeie more. Ek wil net graag vir julle vertel van American Swiss se slegte diens. Ek het my foon as amper n maand terug ingestuur om reg te maak. Ek het die foon daar gekoop en dit was darm nog onder waarborg, Die dame het eers vir my gese dit sal 2 weke neem dan het ek my foon terug. Toe word daar gese dit gaan drie weke neem. Ek het my foon die 9de Maart ingegee en dis nou al n maand later. Niemand hou my op hoogte nie. Ek bel 3 keer n dag en elke keer word daar gese hulle sal my terug bel maar niemand bel terug nie. In laas week, 3/04/2013 was daar gese my foon is opad daarheen (in transit), toe ek die 5/04/2013 weer bel word daar gese my foon is nog nie terug gepos nie. Ek kry absoluut geen diens nie en raak nou rerig ongeduldig. Noodloos om te se ek het nogsteeds nie my selfoon terug gekry nie en weet ook nie meer waar die ding is nie.


Company: American Swiss
Country: South Africa
City: Kollenade Shopping Centre
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Autopage
Cellphone

Vodacom
SLEGSTE KLOMP MENSE

Nashua Mobile
Swak diens!!!

Vodacom
Swak diens mbt herstel van Blackberry 9300

Chatz Cellular
Ongeskik, swak diens en verskaf foon wat stukkend

8ta / Telkom Mobile
Moet nooit n 8ta kontrak uitneem nie!!! SWAK

Vodacom
Kontrak, foon al 3 x ingestuur in 6maande

Vodacom
Physical damage

Nashua Mobile
Skelm!!

Mtn
2 Weke vir Unblacklist