Chatz Cellular
Ongeskik, swak diens en verskaf foon wat stukkend

Telecommunications

Hello Peter, ons het op die 4de Des2012 n kontrak uitgeneem by Chatz Cellular Fochville. Maar nie n week later se ek vir die Wilri Mitchell die foon word kokend warm. Sy se ek moet die foon inbring vir software upgrade maar die foon het daarna nog steeds warm geword. Sy het die foon ingestuur na ek dink Chatz in Potchefstroom. 2 en n 1/2 week later kry ek foon terug met selfde probleem. Foon weer terug na Potch toe net om weer na 2 en n 1/2 week weer terug te kom met selfde probleem en gaan dit aan die foon kom terug selfde probleem hulle stuur dit terug en elke keer is dit twee en n halwe week weg en so gaan dit aan al vir 8 of 9 keer. Die laaste keer was op die 11deSept2013 en intussen is die Wilri al moeg om my daar te sien as ek foon aanmekaar terugbring. Ek se toe vir haar sy het n foon aan ons verkoop wat stukkend is en ons soek n NUWE FOON NIE N REFURBISHED OF REGEMAAKTE FOON NIE. Sy slaan toe met n helse houding op die tafel vloek my en se n ander verkoopsdame Monika moet my help. Dis vandag die 25steOkt2013 ek het nie n ander foon nie die BB9230 ia nogsteeds in ek moet net betaal al het ek nie waarvoor ek betaal nie en niemand help my nie. EK IS RAADOP ASB HELP!!!


Company: Chatz Cellular
Country: South Africa
City: Fochville
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Vodacom
Physical damage

Vodacom
Kontrak, foon al 3 x ingestuur in 6maande

Vodacom
Nokia 206

Vodacom
SLEGSTE KLOMP MENSE

Nashua Mobile
Swak diens!!!

Vodacom
Phone not working

Cell C
My splinternuwe stukkende foon

Vodacom
Swak Diens

Vodacom
Swak diens mbt herstel van Blackberry 9300

Beares
Foon kom terug met merke