Geelhoutpark Kwekery
Manageres who thinks she knew everything

Cafes, Bars, Restaurants

Goeie dag,

Neem asb kennis dat Geelhoutpark kwekery se bestuur glad nie kinders of peuters verwelkom op hulle premisis nie.
Al se en lyk dit so.
Verskriklike slegte diens gekry, waar ons gesit het met my kind, op 'n kombers en speel, is ons gevra om te gaan, omdat daar geen komberse toegelaat word nie. Nou hoe nou? Is die kwekery nie veronderstel om 'n kinder-vriendelike plek te wees nie.
Baie onbeskof behandel.
Sal hulle nooit weer ondersteun nie.


Company: Geelhoutpark Kwekery
Country: South Africa
City: Geelhoutpark
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

NWJ
Slegte diens

Mugg And Bean
They are just kids

Mcdonalds
Skoon maker verneder ou oom

Lazer Battle Zone
Bad attitude baie Slegte diens

American Swiss
Slegte/Geen diens

Mccarthy
Puik diens

Pam Golding Properties
Wil not recommended pam golding uitenhage

Huurkor
Onredelik

Vodacom
Gekraakte Sam siii skerm

Pick 'n Pay
Klient diens