Mccarthy
Puik diens

Cars & Transport

Graag wil ek rapporteer dat ons die afgelope 2 jaar al besigheid doen met McCarthy Mazda/Ford Silverlakes deur ons voertuie daar te diens. Ons was nog elke keer met die vriendelikste en beste diens behandel. Hulle gaan werklik uit hul pad om alles so goed en vinnig moontlik te doen. Ons het 'n paar probleme met ons versekering ondervind nadat ons bakkie in 'n ongeluk was, en hulle het ons ook daarmee ondersteun. Ons kan hulle dien aanbeveel - darem die een plek waar ons nooit geleurgestel word nie.


Company: Mccarthy
Country: South Africa
City: Silverlakes
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Department of Labour
SWAK DIENS VAN DEPT VAN ARBEID, PORT ELIZABETH

Discovery Health
Discovery se swak diens!!!

Virseker Insurance
Swak diens - NIE IN MY TAAL NIE!!

Adt Security
Swak diens en geen response

Impak Education
SWAK DIEN NEE GEEN DIENS

Emmanuel Begrafnisdienste
Emmanuel is die beste

Vodacom
Probleem op foon

Elwierda Glass And Aluminium
GEEN DIENS