Pick 'n Pay
Klient diens

Shops, Products, Services

Vir ons is Pick 'n Pay Hypermark Faerie Glen soos die "kafee" op die hoek. Ons koop daagliks brood, melk en maandeliks kruideniersware hier. Na vele klagtes wat ek al by die bestuur in die tak aangemeld het, ons het ook al 'n skrywe aan die hoofkantoor gerig, sonder sukses! Die personeel by die betaalpunte is uiters ongeskik! Hulle sal soms (as hulle so voel of onthou) groet. Dan word daar op 'n kortaf manier gevra: "Smart Shopper kaart" of baie keer sommer net "Smart Shopper". Sy oorhandig jou kaart, dit word "geswipe" en dan weer kortaf "plastic"? Gelukkig vir my weet ek wat sy vra!! Kon net sowel 'n plastiek kaart of enige iets anders plastiek wees??? Dan word alles deur gelui. Daar word na jou gekyk met 'n vraag van gaan jy nou betaal of nie. Geld of kaart word oorhandig, transaksie afgehandel en weereens... nie eens 'n totsiens nie! Ons praat nie eens hier van 'n eenvoudige goeie kliente kommunikasie: Dankie mev/mnr, lekker dag. Die bestuur (wat altyd "luister")verseker jou elke keer dat daar opgetree sal word, maar more is dit maar net weer 'n ander betaalpunt waar jy swak behandel word. Ons het so gewoond geraak aan hierdie swak diens dat ons dit maar net keer op keer oorsien!!


Company: Pick 'n Pay
Country: South Africa
City: Faerie Glen
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

First National Bank
Krediet Kaart

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering

Adt Security
Swak diens en geen response

KFC
2 Keer vir dieselfde kos betaal

Multichoice
Baie upset met multichoice se diens

Absa
ABSA lig net skouers op en onbehulpsaam

Incredible Connection
SOMERSET MALL IS N TAK WAAROP JULLE KAN TROTS WEES

Absa
Ontvang geen Rewards waarvoor daar betaal word nie

Jet
As julle diens en Klere wil he gaan hierna toe

PostNet SA
Teleurgetstelling