Mugg And Bean
They are just kids

Cafes, Bars, Restaurants

Ek en my skoonma en skoonsuster het dinsdag middag n koffie gaan drink by mugg and bean Lakesisde Mall die Manger Chris het daar gewerk op sy laptop en hy ons onwelkom laat voel die manier hoe hy ons aangekyk het ons kinders het daar rongeharloop want hulle het hulle speelarea toegemaak. Jy kan nie verwag n kind moet n uur stil sit nie as hulle nie hulle speel area toegemaak het nie kon my kinders daar gaan speel het en nie in die koffie winkel rond hardloop nie. Ek sal nooit weer my voet daar sit nie Chris hulle is net kinders wat wil speel jy was ook eendag baie lank terug n kind en ek is seker jy het ook nie stil gesit nie. So gaan trek jou ogies en dan kyk jy vir jouself in die spieel want die is baie lelik gesigen ek dog mugg and bean is familie restaurant maar sal eerder volgende keer na wimpy toe gaan at least gaan ek nie n ongesikte buffel daar kry wat sy ogies vir my gaan trek nie


Company: Mugg And Bean
Country: South Africa
City: Lakeside Mall
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Lazer Battle Zone
Bad attitude baie Slegte diens

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering

Klein Hoewe Kleuterskool
Om te proebeer om n eindelose put tevul

Telkom
Telkom swakste diens

SARS
Hoe lank nog!!

GWM SA
Gwm kimberley geen diens

C'est La Vie
Cest La vie Poor management

Adt Security
Swak diens en geen response

Geelhoutpark Kwekery
Manageres who thinks she knew everything

NWJ
Slegte diens