Mcdonalds
Skoon maker verneder ou oom

Cafes, Bars, Restaurants

Saterdag was ek en my man by McDonald's gewees, terwyl ons daar was het n ou oom gesit en koffie drink ek kon sien die oom is op straat maar ook nie eintlik nie want hy was baie netjies en skoon.
Die oom het in die McDonald"s in gekom en badkamer toe gegaan toe hy uit gekom het, het die skoonmaker hom gestop en voor almal gese hy moet ophouom hulle badkamers te gebruik om hom self skoon te hou nadat hy hulle ondersteun het om iets by die McDonalds te koop hy het so skaam gekry en net uit geloop. Sy het in haar taal met die kliente n bespotting van hom gemaak ekkon dit sien en my man verstaan hulle taal. EK het om gery en die oom gesoek hy het onverskoning gevra vir die manier wat hy behandel was oor hy vernederd was. Ek kan nie glo mense kan ander so behandel nie daai oom het so gehuil. Ek sal nooit weer daai plek ondersteun nie hulle het geen respek vir hulle medemens nie.


Company: Mcdonalds
Country: South Africa
City: Mayville
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Mcdonalds
DOOIE WURM OP BURGER

Hyundai South Africa
Verkoop fabrieks foute

Markham
Swak diens

Sasol
Swak Kliente Diens

Homemark
Call and take money from your account

Sascha Tehuis
Behandel oues sleg

Sanral
Niemand kan in my huis taal help nie

Toyota
Vehicle-VW TOURAN 1.9 TDI 2006, Reg no DHR 917MP

Mr Price
Mr Pric wat 'n useless company

TAKEALOT.com
Refund without being their fault