Absa
Card being declined

Business & Finance

Ek het n rekening by ABSa Bethlehem oopgemaak middel Februarie. Ek het n debietkaart gekry wat 100 % gewerk het. Toe ewe skielik hou die kaartmasjiene by handelaars my kaart "decline" as ek wil betaal met n "error code 12", Dit was n verleentheid vir my want dit het verskeie kere gebeur. Toe gaan ek ABSA toe en hulle reik n nuwe kaart uit en se dit sal reg wees. Ek het van daar gery na Checkers, weer met n tou vol mense agter my "decline" hy weer my kaart. Ek het ABSA Bethlehem gebel en die vrou het gese daar is n fout met die batch kaarte. Twee weke daarna sms ABSA my en se ek kan my nuwe kaart kom haal. Ek het so gedoen op Vrydag 26 April, net om weer met n rooi gesig by n winkel twee dae agter mekaar te staan. Soms is daar nie n ABSA teller naby nie dan moet ek geld trek by n ander bank -se teller en ek moet dioe kostes en die verleentheid daarvan dra. Dis onaanvaarbaar en uiters swak om die minste van dit te se. Bethlehem is n klein plek en almal ken mekaar en geen apologie gaan die skade herstel en die aansien wat mens verloor nie. Ek oorweeg dit in elk geval baie sterk om my rekening te sluit en oor te skuif na n ander bank, afhangend van hoe die saak verder hanteer word


Company: Absa
Country: South Africa
City: Bethlehem
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering

Absa
Ek soek my geld!

Absa
ABSA lig net skouers op en onbehulpsaam

First National Bank
ATM

Absa
Bank kan nie Brandstof kaart verhoog nie!!!

Standard Bank
Sorry for "Damaged Goods" its your (???)

Absa
ATM TELLER NIE GELD GEGEE NIE

Absa
Internet Banking

Absa
Swak, onaanvaarbare diens

Standard Bank
Foutiewe Aftrekking