Standard Bank
Sorry for "Damaged Goods" its your (???)

Business & Finance

Het verandering op rekening naam gedoen in Bronkhorstspruit, en gevra vir n nuwe tjekboek en kaart met die regte naam op, sou 7 werksdae geneem het. Na 7 dae is ek terug Bronkhorstspruit toe, niemand weet van sout of water en daar is "geen" nuwe tjekboek of kaart bestel. Ek was baie "kwaad" en uitgeloop terug in Pretoria is ek na Rietfontein Standard Bank - tjekboek bestel en vanoggend gaan hoor of dit daar is - DIT IS MET VERKEERDE (OU) INLIGTING OP WAT EK VERANDER HET BY STANDARD BANK BRONKHORSTSPRUIT - THANKS CINDY - Rietfontein het nou Cindy se werk gedoen en weer n nuwe tjekboek bestel. Verder was ek laas week weer by Bronkhorstspruit om WEER n nuwe kaart te bestel met die regte gegewens op, al die nodige dokumente ingevul - net om vandag te verneem dis WEER NIE GEDOEN NIE. Het die persoon gevra om n debiet order in my persoonlike rekening te stop net om te hoor JY MOET JOU REKENING SLUIT OM N DEBIET ORDER TE STOP. Nou vra ek - wat gaan aan, kan dit so moeilik wees om gegewens te verander en is die personeel bevoeg om die werk te doen? Ek gee nou op - Cindy lekker werk - jy word betaal vir niks en die mense saam jou volg jou baie mooi...


Company: Standard Bank
Country: South Africa
City: Bronkhorstspruit
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Standard Bank
NIEMAND BEVEOG IN STANDARD BANK

8ta / Telkom Mobile
Kansellering van kontrak

Vodacom
Verandering van bank besonderhede

Absa
Card being declined

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering

Nedbank
Nedbank sluit my besigheids rekening

Standard Bank
Foutiewe Aftrekking

Nashua Mobile
Swak diens!!!

Beares
Ek was nogsteeds vir enige hulp/ antwoorde

Standard Bank
ONBEHOLPE STANDARD BANK