Absa
ATM TELLER NIE GELD GEGEE NIE

Business & Finance

Op Saterdag, 5 Oktober 2013, het ek by die ATM teller buite ABSA bank Sasolburg geld probeer trek. Die transaksie het goed gegaan, tot en met wat ek my kaart gekry het. Voor ek my geld kon kry het die teller rooi skerm gegooi en ges? dat die transaksie is onsuksesvol. Ekt 10 minute voor die teller gestaan en gewag om te kyk of my geld (R350) gaan uitkom. Daar het niks uitgekom nie en die heeltyd het daar op die teller gestaan die transaksie is onsuksesvol. Ek is dadelik in bank toe en by Michael by navrae dit gaan "query", hy het papiere uitgeprint waarop een spesifiek gestaan het by die transaksie "success/susp 039". Hy het hoofkantoor gebel en hul ges? dat dit Maandag uitgesorteer sal wees en ek die geld in my bank sal h? Ekt vorms ingevul wat hy deurgestuur het. Maandag was daar nogsteeds niks in my rekening gewees nie en vandag, Dinsdag 8 Oktober, was ek terug by ABSA om uit te vind wat aangaan. Die een wat my gehelp het vandag het weer hoofkantoor gebel en nou se hul dat hul nie kort of oor was met die geld van Sat nie en dat ek nie my geld gaan kry nie. Ek soek my geld terug of ek gaan koerante toe. Hoekom moet mens so sukkel?


Company: Absa
Country: South Africa
City: SASOLBURG
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering

First National Bank
ATM

Standard Bank
Wat die hel

Absa
ABSA lig net skouers op en onbehulpsaam

Absa
Ek soek my geld!

Capitec Bank
Hulle laat ander mense my geld uit die bank steel

Absa
BEDROGSAAK AANGEMELD MAAR ABSA DOEN NIKS

Sanlam
Not informing customer!!!

Absa
Nagmerrie in Thailand

Absa
VOERTUIG VERSEKERING