Absa
Internet Banking

Business & Finance

My verloofde is op my rekening gelys as n beneficiary, ek betaal elke maande n bedrag geld daar in want dis ons spaar rekening (FNB 32 dae rekening). Die laaste 2 maande kan ek geen gelde daarin betaal nie - dit se heeltyd (No such account) maar die rekening is oop daar was veoggend geld inbetaal daarin deur my verloofde. Ek was by absa kuilsrivier en hulle antwoord is die FNB rekening is toe!! wat dit gladnie so is nie!! Internet Banking se mense kan my nie eers antw gee nie! Moet nie eers praat van daai diens nie! Toe vertel absa my ok: die ander rede is my salaris tjek was nooit geclear die laaste 2 maande nie dis die rede hkm ek nie kon oor betaal het nie. Maar ek sukkel vir weke om die geld oor te betaal. Maar my debiet orders gan af, ek gebruik my kaart en en en. Nou vra ek hoe kan my kaart gebruik as my tjek 7 dae moet le??? Iewers weet iemand nie waaarvan hy praat nie. Want as my tjek moes le hoe kon ek my kaart gebruik en my debiet orders gaan af?? Soek n antwoord hkm ek nie R Swart op my internet kan betaal nie, en di FNB rekening is oop??? Is op daai punt wat ek rekening wil toe maak weens di patetiese diens wat ek kry!! Help!!! Ek het nou weer probeer en niks werk nie!


Company: Absa
Country: South Africa
City: Kuilsrivier
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

American Swiss
TYDSKRIF OP REKENING

American Swiss
Pay something twice

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering

First National Bank
My account is been Hacked

Absa
Onbehulpsaamheid van Absa Melkbostrand tak

Absa
Ek soek my geld!

Bluebean
6 MONTHS

Absa
ABSA is ripping me off now - NO OVERDRAFT

First National Bank
PAID UP PETROL CARD

Absa
Agterstallige bedrag nadat rekening gesluit is