Standard Bank
Foutiewe Aftrekking

Business & Finance

Het 8 jaar terug n Blue Bean kredietkaart gehad. Het deur n rowwe tyd gegaan en is ek aan prokureurs oorhandig vir afbetaling. Het aftrekorder geteken van R200.00 n maand van my bankrekening. Ek het op 20 Februarie 2013 ingegaan na Vaal Mall se Standard Bank in Vanderbijlpark om te hoor of ek nog enige iets skuld op die kr kaart. Grace het die kaart afdeling geskakel en het hulle haar meegedeel dat daar al te veel af getrek is van Julie 2012. Sy het toe n faks gestuur vir die kansellasie en terugbetaling. Tot op datum is daar nog geen geld terug betaal nie. Ek was verskeie kere weer by Grace en haar verskeie kere geskakel. Ek moes n staat gaan trek vir haar om te bewys dat ek nie die geld ontvang het nie. Ek het dit gedoen en sy het weer die staat ook gefaks. Toe kom die kaartafdeling met die storie dat die oorbetaling declined is maar kan nie n rede gee hoekom nie. Was Do 7 Mrt 2013 weer daar en het Grace ges? die geld sal Vrydag inbetaal wees. Geen inbetaling tot dusver. Was vanoggend weer by Grace by die bank en nou moet ek weer wag vir inbetaling. Van 20 Februarie wag ek al vir terugbetaling. Ek moes self die debiet order by my bank gaan stop het wat my R70 gekos het.


Company: Standard Bank
Country: South Africa
City: Vaal Mall
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering

First National Bank
ATM

Mccarthy
My ingeruilde voertuig nie van my naam af nie

Vodacom
Vodacom

Capitec Bank
Seeking answers to a big problem

Discovery Health
Medies is gekanselleer sonder dat ons bewus is

First National Bank
E-bucks dufault

First National Bank
Temporary loan fnb!!! R780 gemaak in 6dae!!!

Absa
Card being declined

Capitec Bank
DEBIET ORDER