Absa
Swak, onaanvaarbare diens

Business & Finance

Ek is uiters geskok oor Absa se swak diens nadat ek amper 15jaar lank 'n klient is! Nadat ek sms ontvang het laas jaar dat ek moet gaan Fica vir 'n tweede keer, het ek einde November 2012 gegaan! Ek het amper 'n uur en half in die ry gestaan om gehelp te word! Ek het my adres verander ALLE nodige dokumente ingehandig wat nodig was en daar is vir my gese ek is gefica! Vandag staan ek in winkel, my kaart wil nie werk nie! Ek gaan toe teller toe en se diens kan nie verwerk word nie! Toe ek nommer bel, word daar gese my rekening is geblok omdat ek nie gefica is nie! Dit is uiters pateties! Ek gaan alle diense by absa beeindig en na ander bank skyf! Net die feit dat ek gefica het en my rekening word nogsteeds toegemaak... onaanvaarbaar!!


Company: Absa
Country: South Africa
City: South Africa
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Adt Security
Swak diens en geen response

Absa
2de klag amper 6mnd

Edgars
Swak diens

First National Bank
Krediet Kaart

Jet
SLEGTE DIENS EN MANIERE VIR ALBEI JET WINKELS

Department of Labour
SWAK DIENS VAN DEPT VAN ARBEID, PORT ELIZABETH

Absa
Card being declined

Autopage
Kry nie reaksie terug op skrywes

Absa
Patetiese Diens

PostNet SA
Teleurgetstelling