Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering

Business & Finance

My debit kaart het begin se "DECLINED"elke keer as ek dit gebruik. Ek kan geld trek maar die "swipe" nie. Ek Het toe maar bank toe gegaan 26/06/2013 bank was ofline DIE EINDE VAN DIE MAAND. Volgende dag gaan ek maar weer terug om te hoor hulle kan niks fout sien op die kaart en daar is geld in. die enigste ander opsie is om n nuwe kaart te kry wat ek R65 moes betaal (dink dit is die Bedrag). oaky lekker my kaart is nou reg gaan woolies toe my kaart gaan deur. later die aand gaan ons na spaar ek "swipe" my kaart en "DECLINDED' so ek betaaal to maar kontant. n paar minute kry ek die sms die geld is deur. nou wat nou moet ek wag moet spar die geld terug gee moet die bank dit reg maak. Absa ek en my vrienddin het gepraat oor absa die bad ek het toe gedink daar is issues maar nie genoeg om van bank te verander nie, maar na gister (onthou alles ingesluit -kaart declined, mense wat vir jou kyk, petrol uitry van winkel na huis end dan terug, al die goed speel n rol) gaan ek my sterk dit oorweeg om na n ander bank te gaan. ek het nie baie geld nie maar hoop hulle het baie mense met baie geld wat as al die klein oukies hulle los gaan julle dit voel. hoe lank voor my goed reg is


Company: Absa
Country: South Africa
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Absa
ABSA lig net skouers op en onbehulpsaam

KFC
2 Keer vir dieselfde kos betaal

Capitec Bank
Seeking answers to a big problem

First National Bank
Krediet Kaart

Absa
Internet Banking

First National Bank
ATM

American Swiss
Pay something twice

Homemark
Call and take money from your account

Bluebean
6 MONTHS

Absa
Ek soek my geld!