Ebucks
Wat moet ek doen as die info verkeerd was?

Business & Finance

Ek het onlangs eBucks gebel om uit te vind hoekom ek nie die eBucks sien wat ons veronderstel is om te verdien omdat ons ons petrol aankope via die FNB tjek kaart doen nie.
Toe word daar vir my gese dat die Marketing Consent eers gedoen moet word alvorens ons kan eBucks kan verdien.

Ek het op 28 September 2012 met ons persoonlike bankier by FNB pretoria Noord gesels (via email) en al wat aan my gese was dat ons ons aankope per FNB tjek kaart oet doen om eBucks te kan verdien.

As ek nie navraaggedoenhet nie dan sou ek nou nog geglo het dat ons eBucks verdien maar inteendeel NIE eBucks verdien NIE.

Niemand het vir ons gese dat ons eers die Marketing Consent moes laat doen nie en niemand het ons intussen geskakel om ons te verwittig dat dit al item was wat uitstaande was om eBucks te kon verdien nie.

Nou trek eBucks net hul skouers op en se - Sorry For You.

Hulle attitude STINK - om die minste te se.


Company: Ebucks
Country: South Africa
City: HOOFKANTOOR
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

First National Bank
Fuel Rewards? Wat 'n JOKE

Ebucks
EBucks missing and no feedback

First National Bank
Ebucks stopped without communication

Ebucks
Help ebucks rewards

Ebucks
Not receiving ebucks

Ebucks
NO EBUCKS SINCE DAY! NO CARD EITHER LOST EBUCKS

Ebucks
Not receiving ebucks

First National Bank
Ebucks stopped and no reason given

First National Bank
No eBucks earned due to changes on my profile

Ebucks
EXTREMELY DISAPPOINTED - NOT EARNING EBUCKS