First National Bank
Fuel Rewards? Wat 'n JOKE

Business & Finance

Ek het navraag gedoen by ons FNB tak hoe om eBucks te verdien deur vir petrol met ons Business Cheque Card te betaal. Daar is toe net gese om met die Cheque kaart te betaal in pleks van ons Fuel Card. Ons doen toe so & tot hede het ons nog nie 'n enkele eBuck verdien nie. Ek skakel toe FNB & word gese dat ons een criteria nie "meet" nie & dit kan of in die tak of online gedoen word. Ek vra toe dat iemand my help om dit online reg te stel. Die girl by eBucks kon nie help nie & plaas my toe deur na die online assistance afdeling & van daar af het ELKE liewe "konsultant" meer klei getrap as die vorige een. Nie een kon my help nie & die girl by eBuck se dat ons ook geen eBucks gaan verdien op die petrol wat ons reeds via ons Cheque Kaart betaal het nie.
Watse k-ak is dit die?
Geen hulp, geen eBucks, geen idee nie.
Dis uiters frustrerend om vanaf een persoon na die volgende een deur gesit te word & hul name is so onuitspreekbaar soos die volgende een s'n. So ek kan nie vir jou se met wie almal ek gepraat het nie want niemand kan hul name uitspreek nie.
Ek is uiters terleurgesteld in FNB se diens vlakke & niemand skakel ons ook om te se dat ons 1 criteria kort om eBucks te verdien ni


Company: First National Bank
Country: South Africa
City: HOOFKANTOOR
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Ebucks
Wat moet ek doen as die info verkeerd was?

First National Bank
Worthless Petrol Card - Convoluted eBucks Rules

First National Bank

Bluebean
6 MONTHS

Innovation Group
Geen hulp van ENIGE IEMAND

Tzaneen Municipality
Swak diens

Finchoice
Etallings

Edgars
Swak diens

Vodacom
Diens, diefstal, houdings

Autopage
Lyne word geblok omdat dit nie betyds betaal word