Vodacom
Hoe lank nog???

Telecommunications

Op 08 April 2013, het ek n klag op hello peter gele teen Vodacom, op 09 April 2013, het Rochell Carolus in kontak gekom met my en my gewaarborg dat my foon na 24 uur sal aan wees omrede hy geblock en geblacklist is nadat die foon weg was en weer gevind is. Ek moes die foon vir 24uur af gelos het. Hulle het 250mb aan gebied vir my om te vergoed na al my onkostes en omrede ek vir n diens betaal wat ek nie kan gebruik nie wat niks is na als waardeer ek is die afgelope tyd nie, Vandag is die 17de April my foon is nogsteeds geblacklist, niemand weer terug gekom na my toe nie en ek gaan nou beeld toe ook, hoe lank moet jy wag???
Ek was al hoeveel maal in by n tak om my te help maar niemand kan my help nie, Hoekom is dit so moeilik?


Company: Vodacom
Country: South Africa
City: Head office, call centre
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Vodacom
Nokia 206

Vodacom
Physical damage

Vodacom
SLEGSTE KLOMP MENSE

Chatz Cellular
Ongeskik, swak diens en verskaf foon wat stukkend

Vodacom
Swak Diens

Mtn
SWAK DIENS - GEEN TERUGVOER

Vodacom
Swak diens mbt herstel van Blackberry 9300

Vodacom
Kontrak, foon al 3 x ingestuur in 6maande

First National Bank
NIEMAND ANTWOORD DIE FONE NIE

Vodacom
Phone not working