Vodacom
Kontrak, foon al 3 x ingestuur in 6maande

Telecommunications

Ongelukke klient van chatz conect vodacom, shop 52a, equinox mall, jeffreysbaai. hier is die storie ; het my kontrak hernu by bogenoemde winkel en het die eienaar die nokia c1 voorgestel. het die foon 2 weke gehad en absuluut niks het gewerk nie. kon net bel en gewone sms stuur en ontvang. geen mms'e kon ontvang word nie het foon terug geneem chatz toe en het hul gese foon moet ingestuur word vit herstel. foon terug ontvang en nogsteeds niks gewerk nie, was nou erger, die volume het nie gewerk nie, mms'e kon nogsteeds nie ontvang word nie en kontakte verdwyn net. settings wat ek aangevra het wou ook nie install nie, foon is toe weer ingestuur vir herstel, n nuwe nokia c1 is toe teruggestuur sonder n klap, weer eens het hy toe dieselfde foute, foon is weer terug chatz toe, het n brief saam gestuur wat hulle toe aangeheg het met die terug stuur/herstel van foon wat ek toe gese het dat ek nie weer hierdie selfde foon wil terug he nie, ek soek n ander foon, n ander maak, die brief is saam met die foon gestuur op die 26ste maart 2013 niks is gekomminikeur nie en vandag 17de mei 2013 is ek na die winkel, nuwe foon ontvang, selfde model, en weer werk niks nie! wat moet ek nou doen???!


Company: Vodacom
Country: South Africa
City: Jeffreysbay
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Vodacom
Physical damage

Chatz Cellular
Ongeskik, swak diens en verskaf foon wat stukkend

Markham
BLACKBERRY AANKOPE

Vodacom
Services and Repairs below standard

Vodacom
Swak Diens

Blackberry
Bad product received with new contract

Vodacom
FOUTIEWE NOKIA 206 VODACOM

Vodacom
Nokia 206 Vodacom

Vodacom
Swak diens mbt herstel van Blackberry 9300

Vodacom
SLEGSTE KLOMP MENSE