Vodacom
Swak diens mbt herstel van Blackberry 9300

Telecommunications

My foon was ingehandig vir herstelwerk in Nov 2012. Dit is tans 3 Julie 2013 en ek het nog geen foon terug ontvang nie. Na verskeie oproepe, en persoonlike navraag kon hul nogsteeds nie my foon opspoor en aan my terug besorg nie. Ek word net van bakboord na stuurboord gestuur en niemand wil verantwoordelikheid aanvaar vir die probleem nie. Tans betaal ek nog elke maand my kontrak en ek het geen gebruik van die foon nie. Daar word nou van my verwag om 'n eis in te stel teen my versekering, waarop ek gepenaliseer gaan word vir 12 maande en 'n bybetaling moontlik gaan moet doen. Dit is nie my eis nie maar wel Vodacom, hul het my foon laat verlore raak. Kan iemand asb my foon vir my opspoor by Vodacom.


Company: Vodacom
Country: South Africa
City: Kolonade
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Nashua Mobile
Swak diens!!!

Vodacom
Nokia 206

Vodacom
Physical damage

Vodacom
Services and Repairs below standard

Vodacom
Swak Diens

American Swiss
Slegte/Geen diens

Blackberry
Bad product received with new contract

Chatz Cellular
Ongeskik, swak diens en verskaf foon wat stukkend

Vodacom
SLEGSTE KLOMP MENSE

Vodacom
DIE SWAKSTE OPGELEIDE PERSONEEL