Autopage
Kan nie help oor die foon nie

Telecommunications

Ek het hulle geskakel om uit te vind hoe ek my rekening kan toe maak na my laaste paaiement maar niemand by hoof kantoor kan my help nie ek word net heeltyd na n ander persoon toe deur gesit. Hulle weet sowaar nie wat om te doen en wat daar aan gaan nie.


Company: Autopage
Country: South Africa
City: Headoffice
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

American Swiss
TYDSKRIF OP REKENING

Standard Bank
Deposito verkeerdelik gedoen

Autopage
Oorgegee aan DMC

CNA
RETURN VAN GAME NIKS GEHELP NIE

Telkom
SWAK DIENS

Multichoice
Foutiewe rekeningstate

Capitec Bank
Geld word getrek op 'n saterdag met cellphone

J&k Mobile Mechanic 24/7
J&K MOBILE MECHANIC 24/7 moet beginners wees

Makro
Patetiese diens

Maneki
Dit vat 'n ewigheid