Maneki
Dit vat 'n ewigheid

Shops, Products, Services

My man het vir my 'n handsak ten duurste gekoop in Januarie. Die band het begin lostrek. Ek het die einde Mei teruggeneem na Maneki in Woodlands. Die persoon het vir my gese dit is 'n algemene problem en hulle sal hom stik en nie weer gom nie. Die 8ste Julie het ek navraag gedoen. Die handsak le toe al 'n week daar en niemand het my laat weet nie. Hy is weer geplak en dit lyk pateties. Volgens hulle werk die persoon nie meer daar nie en hy het dit net daar gelos. Toe stuur hulle dit net in sonder om my te kontak en seker te maak wat moet gedoen word. Hulle sou dit weer instuur om te stik en ek sou dit op die laaste 25 Julie terugkry. Melinda het my nou geskakel en gese dit gaan eers oor 6 weke reggemaak kan word. Ek het baie kwaad geword vir haar en gese dit is die slegste diens wat ek in 'n lang ruk gekry het. Sy se vir my sy sal maar my geld vir my teruggee want sy hou nie van my houding nie sy prober my net help.

Daar is duidelik 'n wankommunikasie tussen personeellede en nou moet ek na maand en half nog 6 weke wag en sy kan nie vir my se hoe lank gaan dit dan nog vat nie.

Dit is pateties ek sal nooit weer daar koop nie.


Company: Maneki
Country: South Africa
City: Woodlands/Hoofkantoor
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

GWM SA
Gwm kimberley geen diens

Doves Funerals Insurance
Doves gee swak diens en het geen simpatie

Medihelp
Ad service

Department of Labour
SWAK DIENS VAN DEPT VAN ARBEID, PORT ELIZABETH

Spec-savers Sa
Patetiese diens

General Motors South Africa
EITERS PATETIES

American Swiss
Slegte/Geen diens

Homemark
Call and take money from your account

Edgars
Swak diens

Roof And All
Bad Bad Bad Services