Capitec Bank
Geld word getrek op 'n saterdag met cellphone

Business & Finance

My Skoon pa Johan Van Jaarsveld het 2 x ontrekkings uit se rekening gehaat. Een van R5000 en toe Weer R4220. Alles was gedoen deur "cell phone banking" Sy foon was geblok deur die mense wat dit gedoen het.

Hy was na die tak in Barberton waar daar vir hom gese het hulle kan niks vir hom doen nie.

Hy js weer terug na die tak. Die persoon wat die geld getrek is Thandezile Hadebe. Ons her die rek no maar hulle kan niks doen nie. Nou se hulle dit kan tot 30 dae vat. Wat maak jy as dit al geld is wat het. Hoe moet jy maak.


Company: Capitec Bank
Country: South Africa
City: Barberton
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Outsurance
Hoeveel mense word so gevang???

Capitec Bank
Hulle laat ander mense my geld uit die bank steel

Capitec Bank
Slegste Diens ooit!

First National Bank
Patetiese terugvoering van Fn

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering

Wonga
Waiting for a back payment form Wonga

Capitec Bank
Seeking answers to a big problem

Nedbank
Nedbank sluit my besigheids rekening

KFC
2 Keer vir dieselfde kos betaal

Bluebean
6 MONTHS