American Swiss
TYDSKRIF OP REKENING

Shops, Products, Services

Ek het 'n rekening by American Swiss vanaf 2005. Die laaste keer wat ek op die rekening gekoop het was 2009. Vanaf September 2012 is daar uitstaande bedrag op my rekening vir 'n tydskrif wat hulle op my rekening gesit het wat ek moet betaal. Ons staan nou al oor R300 en ek het al hoefveel keer met hulle gepraat daaroor. Iemand van die call centre het my verseker dat hulle die tydskrif gaan stop (wat toe gestop is) en die geld afskryf maar die geld bly op my rekening wys en ek het nou begin briewe van 'n prokureers firma af kry. Ek het hulle gekontak en gevra ek soek die kontrak waarop ek geteken het dat ek die maandlikse tydskrif soek maar hulle vind nie so iets nie want daar is nie. Nou word my naam deur die modder gesleep en dit is nie oordat ek agter is met my rekening nie maar iemand net 'n tydskrif op my naam gesit het.

Ek gaan nie weer bel nie en ek weet nie wat hulle gaan maak met daai uitstaande gelde nie, maar ek BETAAL NIE 'N SENT VAN DIE TYDSKRIFTE NIE!!!


Company: American Swiss
Country: South Africa
City: PRETORIA
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

American Swiss
Pay something twice

Multichoice
Foutiewe rekeningstate

First National Bank
My account is been Hacked

Absa
Internet Banking

Autopage
Rekening probleem vanaf 2012

Standard Bank
Deposito verkeerdelik gedoen

Game
Rekening Vouche

Vodacom
Vodacom

8ta / Telkom Mobile
Kansellering van kontrak

Absa
PROBLEME WORD NIE OPGELOS NIE