Autopage
Oorgegee aan DMC

Telecommunications

Ek het die 14Aug 2013 net 'n sms gekry om te se? ek word oorhandig aan DMC. My Autopage rekening is al gesluit in 2010 nou skielik kry ek hierdie boodskap dat ek 'n uitstaande bedrag het op die rekening. Niemand van Autopage het my gekontak of 'n brief gestuur om te se? ek skuld hulle geld. Ek het nou al 2 keer (16de Aug en die 22ste Aug) met DMC gepraat elke keer word daar net gese? hulle sal ondersoek instel en binne 38 uur na my terug kom maar tot vandag het nog niemand my terug geskakel nie. Ek weet regtig nie meer wat om te doen nie.

Ek dink om na die koerante te gaan is dalk nie 'n slegte opsie nie aangesien hulle nie moeite doen om 'n mens eers te kontak voordat hulle jou net oorhandig nie, so ek sal enige iets doen om almal te waarsku teen Autopage.


Company: Autopage
Country: South Africa
City: Midrand
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Standard Bank
Deposito verkeerdelik gedoen

Absa
Geen terugvoe

Beares
Kry nie produk wat ek soek nie

First National Bank
Patetiese terugvoering van Fn

Outsurance
Hoeveel mense word so gevang???

Vodacom
Vodacom

Multichoice
Foutiewe rekeningstate

American Swiss
TYDSKRIF OP REKENING

Lancet
Lancet Pathetic Service

AIG Life South Africa
Polis gekansellee