Multichoice
Foutiewe rekeningstate

Recreation & Entertainment

Dis nou al 'n gerume tyd wat ek probleme met hulle het. Ek het al soveel eposse gestuur, hulle vee hulle gatte aan my af. Dit gaan oor my rekening en my pa se rekening. Beide van ons is JH Burger, maar ek is in Bloemfontein en my pa in Kroonstad. As ek navraag doen op my pa se rekening gee hulle inligting van my rekening en omgedraai. Ek het 2 dekodeerders waarop ek versekering gevra het, hulle laat my vir 3 betaal. Tot op hede het hulle my nog nie geantwoord op die navraa nie, die debietorder gaan net elke maand deur met watter bedrag hulle ook al wil aanvra. Volgens my het my pa versekring op sy 1 dekodeerder, niemand kan bevestig nie en die bedrag verander ook elke maand wat hulle daar vorder. Een van hulle personeellede het ook aan my ges? dat as jy in afrikaans kla hulle dit ignoreer, maar my afrikaanse geld is goed genoeg???


Company: Multichoice
Country: South Africa
City: Head Office
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Game
Rekening Vouche

American Swiss
TYDSKRIF OP REKENING

American Swiss
Pay something twice

First National Bank
My account is been Hacked

Cell C
How is this possible

Beares
Credit Act

Cell C
Double billing and no network coverage

Multichoice
My DSTV is elke ogend af

Absa
ABSA aftrekkings

Adt Security
Swak diens en geen response