Vodacom
Diens, diefstal, houdings

Telecommunications

Vodacom is die grootste klom wat ek al ooit van gebruik maak... ons sukkel al 2-3 jaar met die kontrakte... elke 4de van n maand blok hul ons kontrakte, vir geen legittamate rede nie... terwyl daar nog baie minute, sms'e, data ens is... so elke keer verloor ons net.. en hou net aan betaal en daar word net "empty promises" gemaak en niks word daaraan gedoen nie... eks sooo vir Vodacom!!! En net weereens moet ek my tyd gaan mors by n Voda shop of Voda World... want hul stuur my elke keer daarna toe... eks dat niemand vir my antwoorde het nie, dat Vodacom se staff so arogante houding het... en gereeld my wil deur sit na iemand net meer f*ken stupid...

Ek soek net n diens verskaffer wat ek kan gebruik wat my nie sal rond nie... wat ek met graagde sal betaal want dan weet ek, ek betaal vir n ordentlike diens... want Vodacom is heeltemal di teen oor gestelde...


Company: Vodacom
Country: South Africa
City: Centurion
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Vodacom
Blackberry

Autopage
Kry steeds nie antwoorde op my klagtes nie

Aig Life South Africa
Baie slegte en vertraagde terugvoer. Eis misversta

Absa
Internet Banking

Channel Life
RETRENCHMENT VOORDEEL BHU07130L

Adt Security
Swak diens en geen response

Cell C
Cell C-CELLPHONE - And it continue

Autopage
Lyne word geblok omdat dit nie betyds betaal word

Vodacom
Swak diens mbt herstel van Blackberry 9300

Vodacom
Swak diens