Aig Life South Africa
Baie slegte en vertraagde terugvoer. Eis misversta

Business & Finance

Ek is baie ongelukkig met AIG wat misverstande aan hulle kant het wat my tyd mors. Ek het al 'n paar jaar 'n polis by hulle en betaal elke maand getrou. 14 Nov het ek 'n eis ingesit (Eis nr: 796276) vir die eerste keer. Na 3 weke het ek geskakel om te hoor of als reg is, en daar is met my gedeel dat alle dokumente reg is, maar die eis afgekeur is omdat ek vanaf Okt 2012 nie meer 'n polis daar het nie (terwyl ek nog elke maand betaal). Hulle sit my deur na die lidmaatskap dept, daar deel hulle my mee dat ek wel nog 'n aktiewe polis het en dat ek weer met die eis dept moet praat. Die eise dept se toe iets is deurmekaar dan daar en hulle sal terugkom na my toe. 3 weke later en ek het nog geen terugvoer gekry nie. Gister oggend het ek weer gebel, die man by die eise dept weet nie hoekom is my eis afgekeur nie, maar hy sien daar is 'n brief aan my gestuur met die rede einde Nov (ek het nog niks ontvang nie) hy sal dit binne 24uur aan my aanstuur, maar hy kan dit nie oopmaak of enige iets aan my verduidelik nie. Ek het tot op hierdie oomblik nog niks ontvang nie. Is dit 'n klug???

Ek betaal getrou en verwag professionele diens en terugvoer oor hierdie saak..


Company: Aig Life South Africa
Country: South Africa
City: SA
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Channel Life
RETRENCHMENT VOORDEEL BHU07130L

AIG Life South Africa
Polis gekansellee

Groupon SA
Bestellings geplaas maar wag 8 Weke no respons

Discovery Health
Discovery se swak diens!!!

Mtn
Gee voor ek betaal nie my kotrak nie

Vodacom
Vodacom

J & H Auto Spray
Really taking my elderly parents for a ride

Absa
Ontvang geen Rewards waarvoor daar betaal word nie

Discovery Health
AGTERSTALIG

Adt Security
Swak diens en geen response