Channel Life
RETRENCHMENT VOORDEEL BHU07130L

Business & Finance

Hierdie is my tweede klagte aangaande hierdie saak. Op my Sanlam Persoonlike lening het ek 'n "retrenchment voordeel" waarvoor ek al in maart aansoek gedoen het. Elke maand belowe hulle my dat die voordeel van die einde van die maand af sal betaal. Elke keer se hulle dat daar bevestiging aan my gestuur sal word en dat daar reeds e-poste aan my gestuur is en elke keer se ek vir hulle my e-pos adres is verkeerd. Dit is nou 5 maande laater. Tot nou toe het ek nog GEEN e-pos van hulle ontvang nie. Daar is nog geen kontak met my gemaak aangaande die eis nie. Met my eerste klagte by Hallo Peter het hulle my geskakel met mooi beloftes waarvan daar niks gekom het nie. Ek is nou werkloos en die premie van R1973 het WEER van my rekening gegaan. Die rede vir die voordeel op die polis is om my te help wanneer ek werkloos is. Hoe kan iemand wat werkloos is hierdie premie betaal as daar 'n voordeel in werking gestel moet word? Ek weet dat ek verantwoordelik is vir die premie todat die eis afgehandel is. KAN DIT REGTIG 5 MAANDE VAT? Ek dring daarop aan dat my premie aan my terug betaal sal word en dat hierdie 6 maande se voordeel onmiddelik op my lening betaal.


Company: Channel Life
Country: South Africa
City: Hoofkantoor
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Aig Life South Africa
Baie slegte en vertraagde terugvoer. Eis misversta

Mtn
Gee voor ek betaal nie my kotrak nie

Discovery Health
CHRONIES BETAAL UIT SPAARPLAN

Standard Bank
Hulleverneuk my met my kr kaart en gee swak diens

Capitec Bank
DEBIET ORDER

AIG Life South Africa
Polis gekansellee

Absa
Ontvang geen Rewards waarvoor daar betaal word nie

Nashua Mobile
Foutiewe Rekening

Discovery Health
Medies is gekanselleer sonder dat ons bewus is