Cell C
Cell C-CELLPHONE - And it continue

Telecommunications

Verne Smit
Goed ek's terug op die Afrikaans!!! Weereens absoluut NIKS van Cell C nie!!! Kan julle asseblief die default BlackBerry Selfone kom haal, dis glad nie reg gemaak nie en is erger af as ooit! Ons wil asseblief die KONTRANK kanseleer! Kan nie aangaan om te betaal vir jarre aanmekaar en het net nooit gebruik van die produk en diens wat ons elke maand voor BETAAL NIE!! Die selfone is egter af as voor die reperasies!!! Stuur 'n courier! Moeg gewag en gekla!! Dit gaan te v? r, 4 fone elke keer dieselfde stories!! Nee eerlikwaar nou is ek besig om helemal dit te verloor en my geduld is op!!! Hierdie KLI? NTE is net mooi keelvol vir SWAK SWAK diens!! En hoekom kan ek nie op Cell C se muur skryf nie!!!??? v nou is ek my selfoon ook kwyt want tussen di 2 kinder moet ons kommunikasie h?!! Dit werk nie so nie!!! Ek soek ASAP aksie en resultate!!! -- at Cell C.


Company: Cell C
Country: South Africa
City: Johannesburg
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Vodacom
Swak Diens

Nashua Mobile
Swak diens!!!

Vodacom
Diens, diefstal, houdings

House & Home
Aie ongelukkige klient SWAK SWAK SWAK DIENS

MiWay
No excess and know R3500 excess

Cell C
SERVICES

Multichoice
DSTV is weer af

Multichoice
SWAK SWAK SWAK

African Bank
Swak Diens

Vodacom
Complaint