Vodacom
Blackberry

Telecommunications

Goeie dag

dit is alweer ek - vir die hoeveelste keer! ek weet nie meer wat om te doen nie! ek is al so raadop met my telefoon dat ek gisteraand in trane uitgebars het van mismoedigheid! ek het nou al my hoeveelste Black Berry en elke liewe keer kom presies dieselfde fout voor! ek moet van tyd tot tyd my telefoon 'divert' van my kantoorfoon. as iemand my probeer bel, kan ek nie antwoord nie, want die telefoon vries en dan hou dit aan met lui en dit maak nie saak watse knoppe ek druk nie, dit wil eenvoudig nie antwoord nie. ek het hoeveel getuies wat dit kan bevestig. ek het nou al alles van my telefoon af oorgelaai op my laptop en my telefoon gewipe. nuwe sottware is update en niks werk nie! ek gaan my kontrak kanselleer, want dit is nou al meer as 2 jaar wat dit so aangaan! waarvoor betaal ek elke maand my paaiement en ek het niks daarvan nie??? niemand kan my help nie - almal trek net hulle skouers op en se daar is niks fout met die foon nie. ek soek nou dringend antwoorde asb. as ek dan gedagvaar moet word vir kontrakbreuk is dit ook maar ok. ek sal almal roep om te getuig. ek gaan my werk verloor agv hierdie telefoon - dit is pateties dat ek so moet sukkel!


Company: Vodacom
Country: South Africa
City: Paarl
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Vodacom
SWAK DIENS!!!

Blackberry
Stukkende blackberry

Blackberry
Lackberry is die grootste gemors!

Vodacom
Complaint

Vodacom
Vodacom has incompetent STAFF!

First National Bank
HOEVEEL KEER MOET EK NOG KLA?

Vodacom
Swak Diens

SARS
Weet nie meer wat om te doen nie

MBD Attorneys
WOEDEND oor verjaarde eis

Telkom
TELEFOON BUITE WERKING