Cell C
My splinternuwe stukkende foon

Telecommunications

Nou ja ek was so opgewonde om te upgrade by Cell C in Witbank na n nuwe blackberry bold 9790 .
12 dae later wil my foon glad nie werk nie en ek moet hoor ek kan die foon slegs binne 7 dae terug vat vir n nuwe 1! nou is my foon in vir herstelwerk letwel my splinternuwe foon vir 25 werksdae! so met ander woorde omdat julle n foon met n software probleem aan my verkoop het en waarvoor ek ten duurste elke maand betaal is dit nou my probleem en nie julle sin nie. Julle kan nie die foon omruil nie want dan is dit nou stock loss vir die winkel!!! Wat van my loss??? Julle is regtig waar pateties! julle is nie bereid om 1 foon af teskryf aan stockloss nie maar wel n klient te verloor met 3 kontrakte by julle!


Company: Cell C
Country: South Africa
City: Witbank
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Vodacom
FOUTIEWE NOKIA 206 VODACOM

Vodacom
Physical damage

Vodacom
Nokia 206 Vodacom

Nashua Mobile
Swak diens!!!

Chatz Cellular
Ongeskik, swak diens en verskaf foon wat stukkend

Vodacom
Oken phone

Nashua Mobile
Cell in for repairs since 10 December 2012

Telkom
Blackberry foutief

Telkom
Wag steeds vir my foon