Vodacom
Baie ontevrede met VODACOM se diens!!! 760904

Telecommunications

My bold 9900 het ek ingestuur oor sy speaker en dan oor 2 van sy knoppies se ligte wat dood is dan wil die skroller ook so nou en dan nie werk nie. My foon is nou eers n jaar oud en die skerm het n klein kraakie bo baie klein nou reken hulle my ek moet R2000 betaal voor die foon reg gemaak kan word oor ek die foon mishandel. Die foon makeer nog net mooi niks. Ek dink dit is belaglik en verwag van hulle om die 3 goed reg temaak en my skerm telos soos dit is. Dit is wat ek geraporteer het die 3 GOED.Die foon is nog onder waarborg n jaar is tot en met April!!! Hoe kan die kraak veroorsaak dat die hele foon iets makeer.???


Company: Vodacom
Country: South Africa
City: Menlyn park Atterburry rd
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Vodacom
Lackberry 9320 3rd time no luck

Telkom
Blackberry foutief

Telkom
Blackberry guaranteee

Markham
BLACKBERRY AANKOPE

Vodacom
Oken phone

Nashua Mobile
Skelm!!

Vodacom
Phone not working

Vodacom
Physical damage

Vodacom
Nokia 206

Vodacom T/a Jescom Technology (pty) Ltd
BlackBerry 9320