Vodacom T/a Jescom Technology (pty) Ltd
BlackBerry 9320

Electronics and household app.

Ek het my BB 9320 na Vodacom repairs Centurion geneem, aangesien die foon se battery skielik begin probleme gee het. Nadat ek die foon gelaai het, het die battery nie eers 4 ure geneem nie. die foon is nog onder waarborg. Die konsultant het aanbeveel dat ek n nuwe battery moet koop. Ek het toe n nuwe battery gekoop ten bedrae van R489. Ek het die battery gelaai, vir nie langer as 6 ure nie, soos die konsultant my ingelig het. Die nuwe battery het nie eers 6 ure gehou na dit gelaai is nie. Ek het op 10/11/2013 die foon en die nuwe battery terug geneem na Vodacom repairs Centurion, en ek is ingelig dat die foon ingestuur moet word vir herstel. ek het die foon en nuwe battery terug gekry op 19/11/2013. Ek het die battery gelaai tot hy vol is, en die foon se battery het nie eers 8 ure gehou nie. Die engineer report het aangedui dat die foon net n software update gekry het. Nou sit ek met n foon onder waarborg wat is met n nuwe battery wat nie werk nie. die job number op die despatch note was 9358993-52122044. Dit is duidelik dat my foon nie hersel was nie, en dat ek my tyd en geld gemors het.


Company: Vodacom T/a Jescom Technology (pty) Ltd
Country: South Africa
City: Centurion
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Vodacom
Physical damage

Vodacom
Oken phone

Vodacom
Lackberry 9320 3rd time no luck

Vodacom
Bad service

Markham
BLACKBERRY AANKOPE

Vodacom
Kontrak, foon al 3 x ingestuur in 6maande

Vodacom
Services and Repairs below standard

Vodacom
FOUTIEWE NOKIA 206 VODACOM