Blackberry
NOOIT IN MY HELE LEWE WEER N BLACKBERRY NIE!!!

Telecommunications

Goeie Dag

Vir wie dit mag aangaan:

Graag wil ek net onder u aandag bring dat ek in die laaste 4 maande 2 Blackberrys gehaat het. Nooit is n lang tyd maar nooit weer n Blackberry nie.

My eerste foon (9300) kon ek my kliente hoor maar hulle kon my nie hoor nie. My 2de foon (9300) gaan vanself af (restart). Die diens wat ek die laaste 4 maande van Blackberry af gekry het is uiters swak. Ek sal NIEMAND aanbeveel om n Blackberry te koop nie.

Ek verloor duisende rande se besigheid agv kliente wat my nie in die hande kan kry nie. Ek kon verstaan dat die eerste foon dalk n fabriekfout vas maar die 2de een is geen verskoning nie. 9300 Blackberry soek ek nie weer nie. Ek soek my geld terug of my foon word met n beter model vervang wat nie soveel probleme geen nie.

Ek verwag so gou moontylik n antwoord!!!

Deon Steenkamp
082 565 2860


Company: Blackberry
Country: South Africa
City: Blackberry South Africa
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Mtn
Replacement of phone

Vodacom
Physical damage

Vodacom
Nokia 206

Vodacom
Swak diens mbt herstel van Blackberry 9300

Markham
BLACKBERRY AANKOPE

Vodacom
SLEGSTE KLOMP MENSE

Vodacom
Swak Diens

Nashua Mobile
Swak diens!!!

Vodacom
Oken phone

Chatz Cellular
Ongeskik, swak diens en verskaf foon wat stukkend