Mtn
Swak publikasie van MTN

Telecommunications

Baie dankie dat MTN hul dit verwerdig het om my 2 x te antwoord op hierdie blad!!! Die kern van die saak is dat MTN beweer dat die saak waaroor ek gekla het, is uitgesorteer!!! dis die grootste nonsens en tot vandag toe het of Hoofkantoor of die Plaaslike MTN Outlet my gebel oor die saak!!! MTN is 'n Leunaar en ek sal dit in die hof kan bewys dat geen rekord op my foon rekening sal 'n oproep wys van hul Hoofkantoor of die plaaslike tak dat daar in gesprek met my getre? is nie, maar soos hul s? die Veskaffer sal jou geld "steel" maandeliks, maar kliente diens bestaan nie, Borge vir events is daar, maar wiese geld betaal die Borge geld??? die arme eindverbruiker wat al vuisvoos is met alle? lewenskoste, maar MTN het hier bewys hul moet liewers die Politieke veld betre? en daar die publiek belieg en te besteel!!! Swakste Organisie vir 2014 na 2 maande in nuwe jaar!!!


Company: Mtn
Country: South Africa
City: Kroonstad
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Liberty Medical Scheme
ONAANVAARBARE DIENS

Standard Bank
Wat die hel

PostNet SA
Swak diens

Vodacom
Nokia 206

First National Bank
SHOCKING!!!

AIG Life South Africa
Polis gekansellee

Standard Bank
ONBEHOLPE STANDARD BANK

Adt Security
Swak diens en geen response

Bns Workshop
SLEGTE DIENS

Capitec Bank
Seeking answers to a big problem