Standard Bank
ONBEHOLPE STANDARD BANK

Business & Finance

Op 22 Februarie 2013 is daar n bedrag van R 1280.00 uit my rekening - geen sms ontvang - sien dit dinsdag 19 Maart 2013 raak - skakel 0860123107 en kry verwysings nommer 51969733 en dis waar dit stop. Ek het nou al vele oproepe gemaak maar daar is altyd " neem 12 werksdae" die "back office" kan nie bel nie hulle het nie fone nie - is deurgegee na "supervisor" en sal my voor " end off day" terugbel. Ek is nou kwaad en gaan n stelling maak omdat ek kwaad is " BEE WERK NIE IN STANDARD BANK NIE" slange werk nie in ABSA nie en hoe kan ek jou help werk ook nie - ek hou maar by onbevoeg want een bank is soos die ander, as jy hulle 1 sent skuld word jy om 7 uur in die oggend gebel en jy MOET jou rekening regmaak, as hulle geld van my vat neem dit 12 wersdae sonder n antwoord. DIE GROOTSTE GRAP IS DAT DIT NEEM STANDARD BANK NOU OOR N ANDER KLAGTE MEER AS N JAAR - EK HET MY SELFOON KONTRAK LAAT VERANDER EN HET N NUWE NOMMER - EK KRY GEEN SMS AS EK N PROFIEL SKEP OM N BETALING TE MAAK NIE WANT DIT GAAN NOG STEEDS NA MY OU NOMMER TOE, EK HET N N KLAGTE TEEN DIE KLAGTE DEPARTEMENT INGESTEL NET OM BINNE 20 MIN N SMS TE KRY WAT SE SAAK IS AFGEHANDEL. Nou wonder ek maar net hoe kry ek die geld te


Company: Standard Bank
Country: South Africa
City: Bronkhorstspruit
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Standard Bank
Diefstal en bedrog

J&k Mobile Mechanic 24/7
J&K MOBILE MECHANIC 24/7 moet beginners wees

Absa
ABSA lig net skouers op en onbehulpsaam

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering

African Bank
Swak Diens

Standard Bank
Wat die hel

Autopage
Skuld my geld

Motor Finance Corporation
Un happy

Pick 'n Pay
Swak terugvoer en vals advertensies