Standard Bank
Wat die hel

Business & Finance

Ok ek wil graag vanaand aan standard bank inward funds vra hoefeel keer moet mens klae oor hulle swak diens
my man werk in die buiteland ons het n standing order dat inward funds sy geld onmiddelik moet beskikbaar stel aangesien dit salaris is en daar dubiet orders op die rekening van die 1 van elke maand afgaan maar die laaste 8 maande is dit n gesukkel om mens se geld te kry ek het vanoggnd 9 uur gebel en die geld is geswaai van dollers na rand ek is verseker dit sal vandag nog wys ek het weer 11:30 geskakel en daar is gese hulle is besig met ons transaksie ek moet net so 15 min wag ek het 14:00 uur weer gebel en is verseker hulle sal die saak aanpreek en het wer 15:uur gebel en daar is belowe die geld sal nog vanmiddag wys dit is nou 18:00 uur en nog niks intussen is ons rek oortoke want ons dubiet orders gaan af en ons betaal vir daai oortroke geld wie gaan dit betaal as dit die simpel bank se skuld is ek dreig nou al jare om van bank te verander maar ek het nou genoeg gehad regtag n mens kan ook net soveel baklei en stry en smeek om ou se geldte kry ek sal niemand anraai om by standard bank te bank nie regtag want n mens kry geen diens nie


Company: Standard Bank
Country: South Africa
City: Inward funds
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Capitec Bank
Seeking answers to a big problem

Wonga
Waiting for a back payment form Wonga

African Bank
Swak Diens

Absa
Vat net jou geld - geen diens lewering

First National Bank
Patetiese terugvoering van Fn

Standard Bank
Keelvol gewag

Caltex
Swak kometaar oor wit mense

Bluebean
6 MONTHS

Absa
Internet Banking

Liberty Medical Scheme
ONAANVAARBARE DIENS