Liberty Medical Scheme
ONAANVAARBARE DIENS

Health & Medicine

Daar was 'n bedrag wat aan my uitbetaal moes word. Volgens die fonds probeer hulle sedert 28 Junie om dit te betaal maar die bank bly dit terugstuur. Die rede is omdat hulle nie die regte bankbesonderhede het nie? Intussen het niemand sover gedink om uit te vind wat die regte bankbesonderhede is nie. Niemand is gepla nie want dit is mos maar net nog 'n klient My vraag is, Wat is die rede hiervoor? Persoonlik dink ek die antwoord is ONBEVOEGDE PERSONEEL. Ek is deur Keenan aangese om gesertifiseede dokumentasie aan te stuur na Nazly. Gister was sy nie beskikbaar nie en Keenan kon my nie help nie want hy was nie by die werk nie. Vandag is Nazly nie by die werk nie en Keenan is vroeg huistoe? Wie moet dan nou die saak uitsorteer? Jenny-lee met wie ek vandag gesels se die geld is lankal aan my betaal. Daar is geen bewys daarvan in my rekening. Keenan sal my glo more bel en toesien dat ek die geld wat aan my verskuldig is so gou moontlik onvang as hy by die werk is. Intussen moet die klient wag. As die klient aan hulle geld skuld is hulle vinnig om sms'e te stuur wat se dat alle voordele opgeskort is maar wanneer hulle moet betaal kan die klient maar wag want niemand is gepla nie. Verw3525215


Company: Liberty Medical Scheme
Country: South Africa
City: HEAD OFFOCE
  <     >  

RELATED COMPLAINTS

Wonga
Waiting for a back payment form Wonga

Vodacom
SHOCKING!!!

Discovery Health
Discovery se swak diens!!!

Standard Bank
Wat die hel

Themis Law Chambers
Betaling vir diens gelewer uitstaande

Autopage
Skuld my geld

AIG Life South Africa
Polis gekansellee

Medihelp
Efund

Vodacom
Vodacom

Old Mutual
Wil nie my geld uit betaal nie